4213 Adoptee & Birth Parent Profiles Found

South Africa Adoption Registry

Total matching records: 4213
Current search: All locations> South Africa

Post your Profile to the Registry

[Genealogy Queries] | [Adoption Search Listings] | [All Queries] | [Sort by Surname] | [Newest First]  

Search within these results: Location: Surname: Partial Match Exact Match Soundex Search Advanced Search

1.MYBURGH : Ek soek na die biologiese moeder van Richard Myburgh (naam en van voor aanneming) wie gebore is op 7/5/1972 in Rustenburg. ...
  |
  
2.MACKAY : Ek soek na die biologiese moeder van 'n dame wie se name en van voor aanneming Caryn Christina Mackay was. Caryn is op 9 Mei 1989 gebore. ...
  |
  
3.MORGEN : Ek soek na die biologiese moeder van 'n dame wie se van Morgen was voor aanneming. Die baba is gebore op 28/11/1988 in Johannesburg. ...
  |
  
4.MITCHELL : Ek soek na die biologiese moeder en familie van 'n mans persoon wie se name en van voor aanneming - Eric George Mitchell was. Eric is op 5/4/1949 in Pretoria gebore. ...
  |
  
5.DREYER : Ek soek na 'n mans persoon wie se naam en van voor aanneming Eugene Dreyer was - hy is op 1/7/1972 in Pretoria gebore. ...
  |
  
6.DU PREEZ : Ek soek na die biologiese moeder van Michael Du Preez (naam en van voor aanneming) wie gebore is op 14/1/1972 in Pretoria. ...
  |
  
7.DE KLERK : Ek soek na die biologiese moeder van 'n mans persoon wie se naam en van voor aanneming Hennie De Klerk was. Hennie is op 10/7/1964 in Johannesburg gebore. ...
  |
  
8.DU TOIT : Ek soek na 'n mans persoon wie se naam en van voor aanneming Toby Du Toit was. Toby is gebore op 18/12/1985 in Johannesburg in die Parklane Kliniek. ...
  |
  
9.DU PLESSIS : Ek soek na die biologiese familie van 'n dame wie opgegee was vir aanneming en wie se naam en van voor aanneming Marie Du Plessis was. Marie is op 13/9/1961 in Bloemfontein gebore. ...
  |
  
10.DU TOIT : Ek soek na die biologiese moeder en suster van 'n dame wie se naam en van voor aanneming Caroline Du Toit was voor aanneming. Caroline is op 2 of 6 Oktober 1962 in Pretoria gebore en haar suster na w ...
  |
  


Other South Africa Genealogy Resources

Add this Profile to my Notification!

We can notify you of new profiles that get added to the registry:

1. South Africa
All Queries

Enter your e-mail address below, and we'll keep you notified of new queries that match the parameters above:


Check for new queries:
Daily Weekly Monthly

Tell me more about this feature!


 



Adoption Registry Home | Contact us | Privacy Policy | Terms of Use | Volunteer
Copyright © 2004-2008, AdopteeConnect.com